top of page
"BACK TO BASIC" BILTONG JAG

Kies jou Bestemming

Verskillende bestemmings om uit te kies om aan jou unieke jag behoeftes te voldoen.

Winkel

Vir die jagter het ons 'n paar items gemaak van duursame materiaal om jou jag ervaring gemakliker te maak



Gallery

Vir 'n voorsmakie van wat ons doen en hoe dit lyk...

Ons doelwit is om elke oomblik wat elke jagter saam met ons in die veld spandeer te maak tel, sodat hy nie net sy prooi nie maar 'n unieke herinnering saam met hom kan neem om hom te inspireer om nog mense bewarings bewus te maak.

My passie vir diere, die natuur, jag, mense en kosmaak kombineer ek om van kliente vriende te maak!

Is die volgende een dalk joune?

Jaco Stander

 

bottom of page